h.7. Susanna Hendrina VON WIELLIGH, geb. 31/12/1927

h.7.  Susanna Hendrina (Rina), geb. 31/12/1927 x THERON.

Sussanna Hendrina was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh by sy vierde vrou Christina Alida Booysen.


Alida en die vier oudste dogters voor die koeler.

Uit die familiefees:  Tannie Rina met haar trane en dinge, snik en pink die trane weg terwyl on sons verwonder aan haar ringe. (Rista Engelbrecht)