Christina Alida was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh en Christina Alida Booysen.
Alida en die vier oudste dogters
Naude, Frikkie, Boeta, Jannie, Van Tonder en Attie
Uit die familiefees: Tannie Christina sê sonder om te huiwer aan al die kleindogters wat wil luister: Pasop vir te veel aanteel, partykeer is selfs net enetjie ook te veel! (Rista Engelbrecht)