h.3. Johannes Willem Nel (Jannie), geb.
11/06/1928, Pofadder,
ged. 02/09/1928, Pofadder, oorl. 10/12/2010, Keimoes x 08/06/1951, Keimoes met Amelia Ledevia BRAND
(Lovedy), geb. 27/11/1931, oorl. 04//09/2022, begr. Keimoes, d.v. Cornelis Johannes Brand en Amelia Lediwia
Aggenbagh.
Johannes Willem Nel was die seun van Gysbertus Johannes Goosen von Wielligh en Anna Sophia Wilhelmina Nel.

Jannie en Lovdy met hulle troue

Jannie links en Lovdy regs
Jannie (links) en sy skoonma Millie Brand