h.3. Adriaan VON WIELLIGH, geb. 13/08/1921

h.3.  Adriaan, geb. 13/08/1921, oorl. c.1928.

Adriaan was die seun van Hendrik Johannes von Wielligh en Catharina Elizabeth Booysen.

Catharina sterf in 1921 by die geboorte van hierdie seun.  Hy het by sy grootouers op Moddergat aangebly, tot hy op 7 jarige ouderdom dood is.  (Pofadder en die Von Wiellighs 1919-1999)

Uit sy ma se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH