h.12. Luitjie Maria VON WIELLIGH, geb. 01/06/1937

h.12.  Luitjie Maria (Luytha), geb. 01/06/1937 x met Charles VON GENCHE.

Luitjie Maria was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh by sy vierde vrou, Christina Alida Booysen.

Soggens het elke kind ‘n beurt gekry om koffie te maak  Luitha het glo hare toe oë gedrink in die hoop dat sy nie wakker word nie.  (Pofadder en die Von Wiellighs 1919-1999)

Ellna en Luitha agter en Urtha voor

Uit die familiefees:  Dierbare tannie Luitha, kry die prys vir die beste ouma van amper vyf. (Rista Engelbrecht)