h.13. Eliza Gloudina VON WIELLIGH, geb. 22/12/1938

h.13.  Eliza Gloudina (Elna), geb. 22/12/1938, oorl. 09/01/2010. trou met William James (Billy) WICKENS geb. 10/10/1934, oorl. 09/08/2008.

Eliza Gloudina was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh by sy vierde vrou, Christina Alida Booysen.


Elna en Luitha (agter en Urtha (voor)

Uit die familiefees:  Tannie Elna in haar winkel kyk hoe almal koop.  Sy glimlag stil en slaat haar til en hoop dat party nie na die fees huistoe moet loop. (Rista Engelbrecht)


eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, POFADDER, Urban area Northern Cape, POFADDER, Main cemetery

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, POFADDER, Urban area Northern Cape, POFADDER, Main cemetery