h.10. Sarah Hendrihetta VON WIELLIGH, geb. 04/07/1933

h.10.  Sarah Hendrihetta (Hetta), geb. 04/07/1933 x met NEL.

Sarah Hendrihetta was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh by sy vierde vrou, Christina Alida Booysen.


Die von Wielligh susters.  Rina, katie, Christina, Gloudina agter.  Luitha, Hilda, Urtha, Hetta, Elna voor.

Uit die familiefees:  Tannie Hetta is ‘n “nurse” van faam.  Dokter al ons siektes en ken tot hulle naam. (Rista Engelbrecht)