h.1. Eliza Glaudina VON WIELLIGH, geb. 18/07/1908, ged. 06/09/1908

h.1.  Eliza Glaudina (Elsie), geb. 18/07/1908, ged. 06/09/1908, Springbok, Hardeveld Namakwaland x 22/10/1929, Pofadder, dist. Kenhardt met Barend Jacobus JOUBERT, geb. 1900

Eliza Glaudina was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh en Elizabeth Gloudina Mostert.

FAMILYSEARCH
(DG: J.J. & E.G. Goosen)

Outa Piet, was ‘n  ou swartman wat op Keimoes  by die losieshuis wat Elsie bedryf het, gewerk het.  Toe die besigheid gestaak word is hy terug Pofadder toe. (Pofadder en die Von Wiellighs 1919-1999)