Johannes Jacobus Christiaan was die seun van Arend Simeon von Wielligh en Elizabeth Isabella Kotzee.
DG: Hester Jacoba Liebenberg; Johanna Elizabeth Wilhelmina von Wielligh; Barend Frederik Liebenberg; Nicolaas Andries Lubbe; Ella Dorothea Maria Johanna Burger
Boer op Houmoed' Namakwaland.
Cape Rebels
(Anglo-Boer War Museum: An agency of the Department of Arts and Culture)
Johannes Jacobus Christiaan sterf op 11/11/1914 (39 jr 5mde) gedurende die Rebellie.
MOOC 6/9/803 2856. Johannes Jacobus Christiaan. Geb. Piketberg. Ouers. Arend Simeon von Wielligh & Elizabeth Sibella Kotzee. Getr. Bowesdorp Johanna Elizabeth van Zyl. Boer. Woon Marchand Ward Vi. Dist. Kenhardt. Oorl. 39jr. 5 mde. Killed in action during Rebel confrontation at Kantarogas ward VI Kenhardt. Kinders. Hyybrecht Magdalena, Arend Simeon, Adriaan Pieter, Johannes Jacobus Christiaan, Elizabeth Isabella, Andries Petrus.
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA
Sy plaas in Namibië was Plaas 43, Gochas. Johanna Elizabeth van Zyl hertrou met Piet Roux en het nog 5 kinders by Roux nl: Johnny (Boetie) Roux; Piet Roux; R, Roux; Johanna Roux; Corrie Roux (2 seuns en 3 dogters)
Die Roux mense, my ouma is weer getroud met die oom Roux. Die von Wielligh's, veral my pa, was nie te gelukkig met die Roux nie. So na my pa oorlede is het ons alle kontak met hulle verloor. Ek dink daar was van hulle op my pa se begrafnis. (Margaretha von Wielligh)
Cape Rebels
Surname | VAN WIELLIGH |
Name | JOHANNES JACOBUS CHRISTIAAN |
Occupation | |
Trial Date | 3 JULIE 1902 |
Address | PIETERSKLIP |
District | PIQUETBERG |
Commando | |
Resources | |
Where Sentenced | |
Sentence | |
Ref ID | 11280 |