h.1. Hybrech Magdalena VON WIELLIGH

h.1.  Hybrech Magdalena (Breggie), trou met DE MANN.

Hybrech Magdalena was die dogter van Johannes Jacobus Christiaan von Wielligh en Johanna Elizabeth van Zyl.

Hybrech Magdalena se man was ook betrokke by die Tweede W√™reldoorlog.  Sy en haar man is later geskei.