h.3. Frederik Johannes VON WIELLIGH, geb. 04/02/1900

h.3.  Frederik Johannes, geb. 04/02/1900, Piketberg, oorl. 29/06/1981, Tygerberg hospitaal, begr. Eendekuil x 14/10/1924, Piketberg  met Elizabeth Margaretha Johanna (Bettie) MOUTON, geb. 17/09/1904, oorl. 14/02/1970, Eendekuil xx Tiervlei met Maria Hester Susanna HANEKOM (voorheen du Toit), geb. 13/02/1905, oorl. 30/08/1982.

Frederik Johannes was die seun van Arend Simeon von Wielligh en Helena Maria Sophia Liebenberg.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1937:
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, EENDEKUIL, Urban area Western Cape, EENDEKUIL, main cemetery