f.9. Hester Adriana Aletta Maria VON WIELLIGH, geb. 18/07/1849, ged. 16/09/1849

f.9.  Hester Adriana Aletta Maria, geb. 18/07/1849, Piketberg, ged. 16/09/1849

Hester Adriana Aletta Maria  was die dogter van Arend von Wielligh en Johanna Elizabeth Dippenaar.

FAMILYSEARCH
Piketberg baptisms 1843 – 1861 (Image 57).
DG: Hester Adriana Aletta Dippenaar;  Charles von Wielligh;  Maria Gertruida Hamman;  Alida Maria von Wielligh

Uit hulle ma se sterfkennis van 1882:

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Uit hulle pa se sterfkennis van 1892:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Hester Adriana Aletta Maria sterf op 55 jarige ouderdom op 11/12/1904 op Pietersklip in die huis van haar neef. Sy was ongetroud en het 'n plaaslewe gelei.

MOOC 6/9/1514 126.  Hester Adriana Aletta Maria. Geb. Piketberg.  Ouers.  Arend & Johanna Elizabeth Dippenaar.  Spinster.  Oorl. 55jr. 04/12/1904, Pietersklip.

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA