f.8. Wilhelmina Dirktina (Johanna) VON WIELLIGH, geb. 11/06/1843, ged. 24/09/1843

f.8.  Wilhelmina Dirktina (Johanna), geb. 11/06/1843, ged. 24/09/1843, Swartland.

Wilhelmina Dirktina was die dogter van Arend von Wielligh en Johanna Elizabeth Dippenaar.

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisims)
DG:  Johannes Christiaan Carstens;  Wilhelmina Dirktina von Wielligh;  Johannes Marthinus Dippenaar.

Nie in haar pa se sterfkennis van 1892 genoem nie.