f.4. Philippus Albertus VON WIELLIGH, geb. 09/02/1864, ged. 20/03/1864

f.4. Philippus Albertus (Flip), geb. 09/02/1864, ged. 20/03/1864, Paarl x Anna Susanna MALHERBE, oorl. 1912 xx 02/06/1914 met Christina Anna Johanna SMIT, geb. 1894, oorl. 1989, 95jr.

Philippus Albertus was die seun van Nicolaas von Wielligh en Martha Maria Retief.



FAMILYSEARCH
DG:  Philippus Albertus Meyburg en Emerentia Gerharda von Wielligh.  Ouers woon Paardenberg. 


FAMILYSEARCH

Altesaam 11 kinders.  Baie van die afstammelinge het in die omgewing van Brits gaan woon - Swartspruit.