f.8. Gabriel
Andreas, geb.14/12/1861, ged. 19/01/1862, Paarl.
Ouers woon Agter Paarl.
Gabriel Andreas was die seun van Nicolaas von Wielligh en Martha Maria Retief.
FAMILYSEARCH
DG: Gabriel Andreas Retief en Elizabeth Clasina
Retief
Nie
genoem in sy pa se sterfkennis.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1878 nie:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA