f.7. Petrus Gerhardus VON WIELLIGH, geb. 03/10/1860, ged. 09/12/1860

f.7.  Petrus Gerhardus, geb. 03/10/1860, Paarl, ged. 09/12/1860, Wellington, oorl. 30/12/1935, plaas Bloemfontein No. 392, dist. Middelburg x 19/02/1887, Middelburg, Tvl. met Catherine Elizabeth COETZEE, geb. 1869, oorl. 12/01/1888, Tvl.,d.v. Jan Hendrik Coetzee en Maria Elizabeth Johanna Geldenhuys xx 24/01/1893, Middelburg, Tvl. met Judith Magdalene VAN HEERDEN, geb. 16/05/1873, oorl. 29/03/1936, plaas Bloemfontein No. 392, dist. Middelburg.

Petrus Gerhardus was die seun van Nicolaas von Wielligh en Martha Maria Retief.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1878:
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH

Geen kinders uit eerste huwelik.

FAMILYSEARCH

As mens op die R38 vanaf Hendrina na Bethal reis vir ongeveer 4½ km en regs draai op die van Dyksdrif pad (die R542) vir ongeveer 3½ km kry mens 'n verlate plaas opstal op die linkerkant.  Daar is 'n lang (ongeveer 100m) laning van baie ou eikebome met 'n plaashuis,  buitegeboue,  skure,  melkstalle, ens. Alles verlate en gestroop van enige iets van waarde - dakke, vensters ens.  Daar is eenkant 'n netjiese plaaskerkhof, mooi omhein , maar ook maar verwaarloos. Mens kry 'n knop in jou keel as jy daar staan en die name lees en dink aan die lief en leed van die families wat daar gewoon het. Die omliggende lande is almal bewerk - seker nou deel van groter plase. Hierdie is midde in die wêreld van steenkoolmyne. (http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=291157)

eGGSA library Gravestones in South Africa Mpumalanga Mpumalanga, MIDDELBURG district, Rural (farm cemeteries) Mpumalanga, MIDDELBURG district, Hendrina, Bloemfontein 196 IS, farm cemetery