b.6. Hermanus, ged. 14/08/1718, oorl. 02/09/1779 (berede adjudant), x op 20/08/1741 met Margaretha KRUGEL, ged. 02/10/1707, Kaapstad, oorl. voor 27/11/1754, die weduwee van Mauritius Godlieb Duijmeling, d.v. Matthys (Matthias) Kruger/Krugel en Elisabeth van Staden xx op 05/09/1756 met Martha Bartholda VERBEEK, ged. 10/06/1741, Stellenbosch, oorl. 1783, d.v. Jan Verbeek en Geertruij Loots.
FAMILYSEARCH
Harmanus
Baptised: 14 Aug 1718
Father: Nicolaas VAN WIELIK
Mother: Elizabeth VAN WIJK
Witnesses: Harmen van Marloo, en Isabella Fransz
Transcript:
Harmanus
Nicolaas van Wielik, en Elizabeth van Wijk
Harmen van Marloo, en Isabella Fransz.
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Cape Town, Baptism
register, 1713-1742, page 12. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes,
Stellenbosch, G1 8/2. Note: This register transcript is also available in the
Transcripts section of this web site. Transcribed by Corney Keller, from
photographs of Cape Archives VC 605
DG: Isabella
Fransse van Madras x 1717 met Harman van Marloo. In 1705 is Harmen aangestel as opsigter
van Constantia.
Naas die garnisoen in Kaapstad en later in Stellenbosch het daar 'n burgermilisie bestaan. Dit was 'n militêre hulpdiens wat verskaf is deur die gevestigde burgers wat hoofsaaklik dorpsbewoners was. Dit het vryburgers sowel as amptenare ingesluit. As 'n burgermag gestasioneer in die dorpsgebiede, moet die milisie onderskei word van die landelike burgerkommando's wat in die Kolonie se omvangryke grensgebiede opgetree het. (Willem Adriaan Cruywagen Hons. BA (UP), D. Phil. (H.C.) (UP): Die Cruywagens van Suid-Afrika: Genealogiese en Kultuurhistoriese ondersoek.)
Die waarde van gewapende perderuiters is reeds deur van Riebeeck besef. Die burgermilisie het gevolglik vroeg reeds uit 'n infanterie- en 'n kavalleriekorps (ook 'dragonders' genoem) bestaan, beide op 'n kompaniebasis georganiseer. Sake rakende die milisie is deur die Burgerkrygsrade behartig, wat mettertyd in al die distrikte gestig is. Die range van die offisiere was in 1678 was luitenant, vaandraer, sersant en korporaal. Volgens 'n besluit van die Burgerkrygsraad van Kaapstad in 1768 is die range soos volg goedgekeur. Vir die kavallerie was dit soos volg: ritmeester, luitenant, kornet, wagmeester en korporaal. Vir die infanterie was dit weer: kaptein, luitenant, vaandrig, sersant en korporaal. Vir beide korpse is ook 'n aantal administratiewe poste goedgekeur. Die burgers moes self vir hul wapens voorsiening maak, asook perde in die geval van die kavallerie. Gereëlde krygsoefeninge het uit die staanspoor plaasgevind. (Kmdt JJ Retief, DWD, PhD: Die ontwikkeling van die rangstruktuur van die boerekommando’s Deel 1: 1715 – 1836 military history Journal Vol 9 No 4 – Desember 1993
In 1733 het Hermanus onder die rang van lieutenant de manhafte ‘n huis en erf in die Tafelvallei bekom. “Een huijs en erf geleegen in deese Tafelvalleij in ’t Blok J:J: en aldaar N:o 1 en 2 blijkens ’t laatste transport van den 20 Maij 1733”. Die eiendom se waarde in 1754 was Rd:s 4666:32 (MOOC8/7.36.) Daar is nie duidelikheid waarom sekere gronde meer waardevol as ander geag is nie. Blok JJ was baie werd en Groentemarkplein was ‘n populere adres.
Mentzel skryf: “The youngest son used his fathers (Nicolaus) carts and horses earning much money as a hackney coachman.” (O.F. Mentzel: Cape of Good Hope.) Die hackney coach kry sy naam van die Franse woord "haquenee" wat “perd te huur” beteken. Die hackney coach of hackney cab het eers in 1625 in London voorgekom, waar daar twintig van hulle beskikbaar vir huur was by kroeë. The first hackney coaches were a one-horse chaise for hire consisting of a primitive springless box upon wheels pulled by a single horse riden by the driver. Latere hackney coaches was dikwels die uitgediende koetse van die adelikes waarop dowwe familiewapens steeds sigbaar was. The hackney coaches were shabby with dirty interiors. They operated out of inn yards and from coach stands located near main streets

Militêre oefening was aanvanklik vrywillig maar is so vroeg as 1672 al verpligtend gemaak. In 1687 is bepaal dat al die burgers van Kaapstad minstens een keer per jaar ten volle gewapen moes optrek om agt dae in die "wapenhandel te oefen". Niemand kon sonder 'n wettige rede van die optrek of parade wegbly nie. Verdedigings-orders is dus so vroeg as die tyd van die Vryburgers uitgevaardig om die manlike bevolking paraat te hou.
Den 20 Augustus
Hermanus van Wielig van Cabo de Goede Hoop burg: alhier
jongman, met Margaretha Crugel van Cabo
voornoemt wed: wijlen Mauritius Godlieb Duimeling
jongman, met Margaretha Crugel van Cabo
voornoemt wed: wijlen Mauritius Godlieb Duimeling
EGGSA
Cape Town Marriages 1741. Written by transcribed by Corney Keller. Posted in Cape Town Marriages 1713 to 1756
Margaretha se pa, Matthys (Mattheus) Krugel was van Nurnberg Duitsland en was ‘n soldaat in 1703. (Andries Krugel was waarskynlik sy broer. Mattheus Krugel het vir Andries as eksekuteur van sy boedel aangestel.) Hy het eers vir Blesius die fiskaal gewerk en het op 30 Mei 1707 die plaas Simonsvallei, Drakenstein van Blesius gekoop. Hy is as burger vermeld in 1708 en het hom op die plaas Simonsvalley te Drakenstein gevestig en later op die plaas Stellengift. Tussen 1713 en 1729 het hy vir 15 jaar as lid van die Heemraad en ook as die kaptein van die Drakenstein se burgerinfanterie gedien. Hy het die plaas De Lange Vallei (tussen Paarl Diamant en Schinderkuyl) op 14 Februarie 1714 in Drakenstein as eiendomsreg gekry. Hy was getroud met Elisabeth van Staden en het hertrou met Margaretha Coetsee.

Margaretha is die oudste van ses kinders. Sy is vernoem na haar pa se ma, Margaretha Skakkerneut. Sy was eers met Maurits Godlieb Duijmeling van Wijmer getroud.
1707.
2de October. Margarete.d' Vader Mattijs Krùgel d' Moeder Elisabeth van Staden,
getuijgen Maarten van Staden en Catherina van Staden.
EGGSA
Drakenstein
doopregisters. 1707.
As mens na haar doopdatum kyk, lyk dit of sy 11 jaar ouer as Hermanus was.
Den
8 dito
Anna
Dorothea,
de
ouders Johannes Coenradus de Kramer, en Sarah Stempel Mulder,
de
getuijge Anthon de Kramer, en Margritha Krugel huijsvrou van Hermanus van
Wielingh.
Cape
Town Baptisms 1745
Written
by transcribed by Corney Keller. Posted in Cape Town Baptisms 1743-1756
Hermanus was teen 1753 reeds betrokke by die verkoop van drank. Dingsdag den 4: Septemb:r 1753 En is voorts op het diesweegens bij Request versogte, aan den Pagter der Vaderlandsche Bieren en Wijnen Jan Holst, gepermitteerd om den Tap daarvan door den Burger Hermanus van wielig te mogen Laaten waarneemen, en die drunken behalven desselfs gepermitteerde Bytapper ook door de wed:we Dirk van den Bergh in derselver Thuijn Domburg geleegen in deese Tafelvalleij, te doen debiteeren; So als meede aan de Resp: Pagters der Brandewijnen is toegestaan om voor Ijder Perceel van die pagt een bijtapper te mogen aanstellen. (Reference code: C. 131, pp. 201-208)
Margaretha het in 1754 gesterf. Dit wil voorkom asof sy en Hermanus nie self kinders gehad het nie, maar dat sy wel ‘n dogter Susanna Elizabeth Duijmeling gehad het, wat met Frederick van den Bergh getroud was.
27 November 1754: Staat en inventaris, mitsgd:rs taxatie des generaalen boedel in gemeenschap beseeten bij wijlen Margaretha Krugel en haar overgebleevene man den burger Harmanus van Wieligh, gemaakt ende geformeert door d’ onderget:e gecommitteerde Weesmeesteren ten eijnde daardoor agtervolgens de door voorsegde Margaretha Krugel met haar gementioneerde man gepasseerde uijterste wille, voor den doenmaalige geswoore clerq ter Justitieele Secretarije alhier s:r Christiaan Ludolf Neethling en seekere getuijgen sub dato 25 Februarij 1752 opgeregt, pertinentelijk te kunnen vinden ’t montant des voormelden generaalen boedels, welkers eene helfte dan aan voorgeciteerde weduwenaar Harmanus van Wieligh, ende de andere helfte aan der overleedene dogter Susanna Elisabeth Duijmeling, in eerder huwelijk bij wijlen den burger Mauritius Godlieb Duijmeling verwekt, suyver is competeerende ende sulx alles thans ter saake voorm: Susanna Elisabeth Duymeling eerlang met den burger Frederick van den Bergh in den huwelijken staat haar staat te begeeven, bestaande de effecten des voormelden generaalen boedels door voorgementioneerde Harmanus van Wieligh behoorlijk aangeweesen in ’t volgende, bij d’ onderget:e gecommitteerde Weesmeestern in deeser voegen opgenoomen en getaxeert. ( MOOC8/7.36.)
Uit die hoeveelheid slawe wat daar in hulle besit was, kan ‘n mens aflei dat hulle toe alreeds redelik welaf was. “1 slaave jonge gen:t Januarij van Mallebaar; 1 slaave jonge gen:t Philip van Timor; 1 slaave jonge gen:t Cupido van de Cust; 1 slaave jonge gen:t Job van Rio de la Goa; 1 slavinne gen:t Jamilla van Boegis.”
Die inhoud van die huis toon ook genoegsame meubels en huisraad, skilderye en silwerware.
Die inventaris van die inhoud van hulle pakhuis ten tye van sy vrou se dood dui duidelik sy betrokkenheid by die drankhandel aan. Die voorkoms van ‘n biljart tafel dui daarop dat Hermanus die mees fatsoenlike tipe taphuis gehad het.
“In’t pakhuijs: 1 billiart tafel met sijn toebehooren; 9 racken; 3 leedige kisten; 3 leedige kelders; 1 vengster cosijn; 3 vaaten met 1 parthij uitgesmolten vet; 2 blicke trommels; 2 stukvaaten met wijn; 50 leggers met wijn; 3 bierpijpen met wijn; 12 halfaamen met wijn; 3 coopere verlaatkraanen; 2 heevers; 1 houte tregter; 1 cooper tregter; 3 wijn emmers; 1 berijtselvaatje; 1 stopmes; 4 kajate balken; 2 greene balken; 1 bok; 1 sleede.” (Reference no.: MOOC8/7.36.)
Testator(s):
Margaretha Krugel
Harmanus van Wieligh
27 November 1754
Margaretha Krugel
Harmanus van Wieligh
27 November 1754
Staat en inventaris,
mitsgd:rs taxatie des generaalen boedel in gemeenschap beseeten bij wijlen
Margaretha Krugel en haar overgebleevene man den burger Harmanus van Wieligh,
gemaakt ende geformeert door d’ onderget:e gecommitteerde Weesmeesteren ten
eijnde daardoor agtervolgens de door voorsegde Margaretha Krugel met haar
gementioneerde man gepasseerde uijterste wille, voor den doenmaalige geswoore
clerq ter Justitieele Secretarije alhier s:r Christiaan Ludolf Neethling en
seekere getuijgen sub dato 25 Februarij 1752 opgeregt, pertinentelijk te kunnen
vinden ’t montant des voormelden generaalen boedels, welkers eene helfte dan
aan voorgeciteerde weduwenaar Harmanus van Wieligh, ende de andere helfte aan
der overleedene dogter Susanna Elisabeth Duijmeling, in eerder huwelijk bij
wijlen den burger Mauritius Godlieb Duijmeling verwekt, suyver is competeerende
ende sulx alles thans ter saake voorm: Susanna Elisabeth Duymeling eerlang met
den burger Frederick van den Bergh in den huwelijken staat haar staat te
begeeven, bestaande de effecten des voormelden generaalen boedels door
voorgementioneerde Harmanus van Wieligh behoorlijk aangeweesen in ’t volgende,
bij d’ onderget:e gecommitteerde Weesmeestern in deeser voegen opgenoomen en
getaxeert, naamtl:
Rd:s
|
|
Een huijs en erf geleegen
in deese Tafelvalleij in ’t Blok J:J: en aldaar N:o 1 en 2 blijkens ’t
laatste transport van den 20 Maij 1733
|
4666:32
|
In de camer ter slinker
hand
|
|
Rd:s
|
|
2 ophaalgordijnen
|
5
|
1 ledikant met rood
behangsel, waarop
|
50
|
1 veere bed
|
|
1 peuluw
|
|
4 kussens
|
|
1 chitse combaars
|
Rd:s
|
|
9 schilderijen in soort
|
20
|
9 stoelen met haar
kussens
|
18
|
3 gerridons
|
5
|
1 tafel
|
4
|
1 kisje met cooper beslag
|
2
|
1 lessenaar met sijn voet
|
6
|
1 geelhoute cabinet met 1
stel porcelijn
|
50
|
waarin
|
|
1 parthij linnegoed in
soort
|
25
|
1 kajatenhoute kas met 1
stel porcelijn
|
45
|
1 spiegel
|
4
|
In ’t voorhuijs
|
|
Rd:s
|
|
5 schilderijen in soort
|
6:--
|
1 draagstoel
|
10:--
|
4 vogel kouwen
|
1:16
|
2 ovale tafels
|
8:--
|
3 stoelen
|
3:--
|
In de camer ter regter
hand
|
|
Rd:s
|
|
4 ophaal gordijnen
|
5
|
4 groote cooper blaakers
|
5
|
5 schilderijen in soort
|
5
|
1 oude geschilderde
kleerkas
|
4
|
1 vierkante tafel
|
2
|
1 rustbank
|
3
|
7 stoelen
|
4
|
In de galderij
|
|
Rd:s
|
|
5 ophaal gordijntjes
|
6
|
8 schilderijen in soort
|
35
|
1 spiegel
|
4
|
2 cooper kroontjes
|
6
|
1 cooper lamp
|
4
|
4 bakjes in soort
|
2
|
5 tafels in soort
|
12
|
1 verkeerbort met sijn
schijven
|
3
|
1 cooper fonteijntje met
sijn becken
|
5
|
1 cooper lampet met sijn
schootel en 1 ijser voet
|
5
|
18 stoelen
|
18
|
1 parthij glaasen in
soort
|
6
|
6 stooven
|
1
|
In de galderijcamer
|
|
Rd:s
|
|
1 ophaal gordijn
|
3
|
5 schilderijtjes in soort
|
3
|
1 spiegeltje
|
1
|
6 stoelen met haar
kussens
|
8
|
1 ledikant met sijn
behangsel, waarop
|
15
|
1 veere bed
|
|
1 veere peuluw
|
|
2 veere kussens
|
|
1 chitse combaers
|
|
1 kadel, waarop
|
10
|
1 veere bed
|
|
1 veere peuluw
|
|
2 veere kussens
|
|
1 chitse combaers
|
|
1 speel tafel
|
1
|
In de combuijs
|
|
Rd:s
|
|
3 cooper coffijkannen
|
6
|
2 cooper theekeetels met
1 cooper confoor
|
5
|
1 cooper chocolaatkan
|
1
|
2 cooper staartpannen
|
4
|
1 cooper vijsel met sijn
stamper
|
2
|
7 cooper kandelaars in
soort
|
8
|
3 cooper vuurtesjes
|
1
|
1 cooper smoorpan met
sijn deksel
|
6
|
1 cooper taertepan met
sijn deksel
|
4
|
1 cooper spoelbecken
|
1
|
1 cooper rasp
|
|
2 cooper strijkijsers
|
3
|
4 tinne kandelaars
|
4
|
2 tinne schootels
|
1
|
1 tinne theekeetel
|
2
|
4 ijser potten
|
8
|
1 oublie ijser
|
3
|
1 wafel ijser
|
|
1 rijstblok met sijn
stamper
|
2
|
1 hakbord met sijn mes
|
|
6 ijser snuijters
|
6
|
1 rooster
|
|
1 drievoet
|
|
1 koekepan
|
|
1 schuijm spaan
|
|
1 vleesvork
|
|
1 tang
|
|
1 asschop
|
|
3 schoorsteenkettings
|
|
1 coffijmoole
|
2
|
16 porcelijne schootels
in soort
|
12
|
47 porcelijne borden
|
6
|
1 parthij theegoed in
soort
|
2
|
1 water halfaam
|
3
|
2 water emmers
|
|
1 pottebank
|
4
|
1 combuijs tafel
|
|
2 cooper quispidoors
|
4
|
Op de solder
|
|
Rd:s
|
|
2 cooper lantarens
|
4
|
1 balans met sijn
schaalen en 1 parthij klijn cooper gewigt
|
3
|
2 oude verkeerborden met
schijven
|
2
|
16 zijldoekse sacken
|
8
|
1 parthij rommeling
|
6
|
In ’t pakhuijs
|
|
Rd:s
|
|
1 billiart tafel met sijn
toebehooren
|
30
|
9 racken
|
10
|
3 leedige kisten
|
6
|
3 leedige kelders
|
|
1 vengster cosijn
|
3
|
3 vaaten met 1 parthij
uijtgesmolten vet
|
4
|
2 blicke trommels
|
1
|
2 stukvaaten met wijn
|
264
|
50 leggers met wijn
|
1925
|
3 halve leggers met wijn
|
168
|
3 bierpijpen met wijn
|
|
12 halfaamen met wijn
|
|
3 coopere verlaatkraanen
|
5
|
2 heevers
|
12
|
1 houte tregter
|
|
1 cooper tregter
|
|
3 wijn emmers
|
|
1 berijtselvaatje
|
|
1 stopmes
|
|
4 kajate balken
|
12
|
2 greene balken
|
4
|
1 bok
|
4
|
1 sleede
|
Lijfeijgenen
|
|
Rd:s
|
|
1 slaave jonge gen:t
Januarij van Mallebaar
|
600
|
1 slaave jonge gen:t
Philip van Timor
|
|
1 slaave jonge gen:t
Cupido van de Cust
|
|
1 slaave jonge gen:t Job
van Rio de la Goa
|
|
1 slavinne gen:t Jamilla
van Boegis
|
Silverwerk
|
|
Rd:s
|
|
10 silver leepels
|
25
|
1 silver confituur
leepeltje
|
1
|
2 silver confituur
vorkjes
|
|
1 silver zuijker trommel
|
8
|
2 silver soutvaatjes
|
4
|
aan contant in den boedel
gevonden een somma van eenhondert rijxd:s segge
|
100
|
2 paerden
|
25
|
Rd:s8441
|
Lasten des boedels
|
||
Rd:s
|
Rd:s
|
|
aan de Weescamer deeser
steede aan capitaal rd:s1666:32 met de daarop verscheene intresten te saamen
|
1808
|
|
aan de Diaconij deeser
steede aan capitaal rd:s1666:32 met de daarop loopende renten
|
1758
|
|
aan d’ wed:e Holst over
verschoote contanten
|
300
|
|
aan diverse persoonen
over geleeverde wijnen
|
2040
|
5906
|
Sulx den boedel suijver
te vooren staat een somma van
|
Rd:s2535
|
Aldus g’inventariseert en
getaxeert aan Cabo de Goede Hoop den 27:e November 1754.
Als gecommitt:e Weesm:ren:
D:l Heijning, H:k L:k Bletterman
Voor den opgaaf: H:s van Wielligh
Mij present: J:N: v:
Dessin, Secret:s
(http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F7%2E36&freesearchkey=van%20wielligh)
In die Argiewe van die Kaap de Goede Hoop kom Hermanus se naam nie net voor in aansoeke vir die verkoop van drank nie, maar ook as een van die pachters.
“Investing in the alcohol retail trade at the Cape was, at best, a risky business. The fact that, in addition to one’s outlay costs, one had to pay a sizeable premium to the VOC for the privilege, plus the fact that retail prices were fixed, meant that the variable of demand carried even greater importance. Since the pachten were auctioned off at the beginning of the pacht year (September), before demand was known, it meant that at best prospective pachters made a calculated guess as to how much they could offer for the privilege of retailing alcohol (usually based on the experience of the preceding few years). Since the stable, local Cape market was relatively small, the profitability (assuming that there were no problems with supply) of alcohol retail in Cape Town depended crucially on the number of ships calling and the amount of time their crews had to spend in town visiting taverns.” (Gerald Groenewald: An Early Modern Entrepreneur: Hendrik Oostwald Eksteen and the Creation of Wealth in Dutch Colonial Cape Town, 1702–1741. Department of Historical Studies, University of Johannesburg.)
“1754. Francke (Dirk Qijsbert), Hiebnaer (Joseph Daniel), and Van Wielig (Hermanus), lessees of the brandies and dis-tilled waters in the Cape District ; ask permission to establish a branch tap each. (No. 86.)”
“1754. Holst (Jan); Lessee of the European beer and wine licenses ; wishes the burgher Hermanus Van Wielig to take charge of the business at his house here at the Cape, and besides his branch tap, in charge of Mathijs Van Wieligh, to open another, under the management of the Widow Dirk Van den Bergh in her garden named " Domburgh," situated in Table Valley. (No. 87.).”
“1754. Jong (Dirk de); Lessee of the European beer and wine license ; asks permission to establish branch taps at the house of the burgher Hermanus van Willing at the Cape; in the garden " Vredenburg," belonging to Mathijs van Wieling ; and in the garden of the burgher, Dirk Gijsbert Franck, named Uijt-vlugt. (See also 97, 1762, No. 194.)(No. 95.).”
“1756. Jong (Dirk de); burgher; lessee of the European Beer and Wine License; submits that the burgher Hermanus van Willing will carry on the business in his house at the Cape and the burgher Hendrik Wittig will do the same in his garden, named “Uijtvlugt," in Table Valley ; and Johan Verlee, burghs- x, in his house here at the Cape. 1758, No. 120; 1759, No. 128; 1760, No. 151 ; 1761, No. 163.) (No. 125.).”
“1763. Le Roux (Johannes); junior; burgher Lessee of the European beer and wine license ; wishes to establish a branch tap in the house of Joh. Verlee, (Maria von Wielligh se man) and another in the garden of the burgher Pieter Zeeman, called " De Roode Hek *' — the main store to be in charge of Hermanus van Wieligh. (No. 128.).”
Op 5 September 1756 hertrou Hermanus met die 15 jarige Martha Bartholda Verbeek die dogter van Jan (Johannes) Verbeek en Geertruij Loo(t)s. Johannes Verbeek was ‘n voorleser, koster en skoolmeester op Tulbagh. Hy trou in 1729 met Johanna Hasselaar en hertrou in 1734 met Geertruyd Loo(t)s, die weduwee van Adam Albertyn en Hendrik Lodewyk Wiederhold.
“1754. Holst (Jan); Lessee of the European beer and wine licenses ; wishes the burgher Hermanus Van Wielig to take charge of the business at his house here at the Cape, and besides his branch tap, in charge of Mathijs Van Wieligh, to open another, under the management of the Widow Dirk Van den Bergh in her garden named " Domburgh," situated in Table Valley. (No. 87.).”
“1754. Jong (Dirk de); Lessee of the European beer and wine license ; asks permission to establish branch taps at the house of the burgher Hermanus van Willing at the Cape; in the garden " Vredenburg," belonging to Mathijs van Wieling ; and in the garden of the burgher, Dirk Gijsbert Franck, named Uijt-vlugt. (See also 97, 1762, No. 194.)(No. 95.).”
“1756. Jong (Dirk de); burgher; lessee of the European Beer and Wine License; submits that the burgher Hermanus van Willing will carry on the business in his house at the Cape and the burgher Hendrik Wittig will do the same in his garden, named “Uijtvlugt," in Table Valley ; and Johan Verlee, burghs- x, in his house here at the Cape. 1758, No. 120; 1759, No. 128; 1760, No. 151 ; 1761, No. 163.) (No. 125.).”
Op 5 September 1756 hertrou Hermanus met die 15 jarige Martha Bartholda Verbeek die dogter van Jan (Johannes) Verbeek en Geertruij Loo(t)s. Johannes Verbeek was ‘n voorleser, koster en skoolmeester op Tulbagh. Hy trou in 1729 met Johanna Hasselaar en hertrou in 1734 met Geertruyd Loo(t)s, die weduwee van Adam Albertyn en Hendrik Lodewyk Wiederhold.
EGGSA
Stellenbosch doopregisters. 1741.
In 1761 koop Johan Coenraad Gie/Kie volgens T3632 ‘n erf in Tafelvallei van Hermanus von Wielligh en verkoop dit in 1775 volgens T4690 aan Abraham de Haan. En in 1764 word Hermanus genoem as ‘n produsent van koring.
Op 29 April 1766 word aan berede adjudant (Adjudant der Burger Cavalerie) die burger Hermanus van Wielligh, op versoek, 'n eiendom vergun. Adjudant was nie ‘n rang nie, maar elke Kompanjie burger dragonder het ‘n pos van Adjudant gehad. Gewoonlik het die Kommandant of bevelvoerder ‘n Adjudant gehad wat as “sekretaris/administratiewe offisier” opgetree het.
Die grond, (Seeker Stukkie Tuinlands), geleë aan die Liesbeeks Rivier (Mowbray), onder die Kaapse Distrik, ('n 'annex' van die plek), wat Bellevliet genoem is, en twee honderd en tien kwadraat Roeden groot is. (Reference Code C.144, pp. 289-308.) Bellevliet is ‘n onderverdeling van een van die plase van die Coornhoop kolonie toekennings. Die Coornhoop VOC kolonie (Observatory) het gestrek van die area noord van Durban Road aan beide kante van die Liesbeek rivier tot by Valkenburg aan die oostelike kant.
Hermanus sterf op 62 jarige ouderdom op 02/09/1779.
Stellenbosch doopregisters. 1741.
Den
5 dito
Hermannus
van Wielligh, van Cabo, adjudant
der
burger cavallerij, weduwenaar, met Martha
Bertholda
Verbeek van Cabo voornt: jonge dogter.
Cape
Town Marriages 1756
Written by and
transcribed by Corney Keller. Posted in Cape Town Marriages 1713 to 1756
DIE
GRONDEIENAARS VAN STELLENBOSCH EIENAARS VAN ERWE OP DIE DORP 1693 - ca. 1860 EN
EIENAARS VAN PLASE IN DIE DISTRIK 1680 - ca. 1860 deur JOHANNES VAN DER BIJL
KERK- TOT
DORPSTRAAT 53 DIE TEGNIESE KOLLEGE-BLOK §1 ERF a (KOLONIESHUIS) 40 r² (Kaart p.
36) N: Tweede huis van Kolonie. Daardie huis is dus in 1693 gebou.
8.9.1693
10SFI81 Gemeente en Kolonie van Stellenbosch
26.6.1704
T 626 Jan Mahieu
9.7.1710 T 811 Jan Jeronimus Heyns (huis en
erf, 1200 gulden) T 860 Dirk Snith (chirurgyn) (getroud met wed. Du Plessis)
6.10.1724
T 1627 J. Botma 11.5.1730 T 1936 Theunis Botha
5.4.1732
T 2053 Daniel van der Lith
26.11.1737
T 2382 Roelof de Waker 11.6.1742 T 2510 Jan Georg Smal
1.2.1746
T 2678 Jan Juriaan (Jurgen) Wolk
30.8.1747
T 2745 Johan Georg Zorn 30.11.1754 T 3114 Paul Jets
30.11.1754
T 3115 Wed. Dignus de Vlamingh (Martha Verbeek)
9.10.1756 T 3228 Martha Verbeek (vrou van
Hermanus von Willigh)
18.11.1756
T 3239 Coenraad Bergmann (getroud met Anna Sophia Fick) Hendrik Stoltenkamp
trou met wed. Bergmann Stoltenkamp koop erf S (Kaart p. 36) van sy buurman,
Beyleveld (§10, p. 56).
23.6.1781
T 5395 H. Stoltenkamp (huiserf) 64 r² 128 vt² 63 dm²
(https://digital.lib.sun.ac.za/bitstream/handle/10019.2/5912/vanderbijl_grondeienaars.pdf?sequence=10)
In 1761 koop Johan Coenraad Gie/Kie volgens T3632 ‘n erf in Tafelvallei van Hermanus von Wielligh en verkoop dit in 1775 volgens T4690 aan Abraham de Haan. En in 1764 word Hermanus genoem as ‘n produsent van koring.
Op 29 April 1766 word aan berede adjudant (Adjudant der Burger Cavalerie) die burger Hermanus van Wielligh, op versoek, 'n eiendom vergun. Adjudant was nie ‘n rang nie, maar elke Kompanjie burger dragonder het ‘n pos van Adjudant gehad. Gewoonlik het die Kommandant of bevelvoerder ‘n Adjudant gehad wat as “sekretaris/administratiewe offisier” opgetree het.
Die grond, (Seeker Stukkie Tuinlands), geleë aan die Liesbeeks Rivier (Mowbray), onder die Kaapse Distrik, ('n 'annex' van die plek), wat Bellevliet genoem is, en twee honderd en tien kwadraat Roeden groot is. (Reference Code C.144, pp. 289-308.) Bellevliet is ‘n onderverdeling van een van die plase van die Coornhoop kolonie toekennings. Die Coornhoop VOC kolonie (Observatory) het gestrek van die area noord van Durban Road aan beide kante van die Liesbeek rivier tot by Valkenburg aan die oostelike kant.
Hermanus sterf op 62 jarige ouderdom op 02/09/1779.
Dingsdag den 8 Febr: 1780. “Verders is goedgevonden om den oudsten Vaandrig bij de Comp:ie de Reserve Hendrik de Waal, als Tweede Lieutenant in de zelve Comp:ie te laten optreeden; en in plaats van den Overleedenen Hermanus van Wielligh, den Burger Jan Carel Winterbach tot Tweeden Lieutenant bij de Comp:ie d' Invalides aan te stellen. Gelijk meede op de dieswegens bij Request gedaane verzoeken, aan d' ondergenoemde Perzoonen, het volgende is geaccordeerd, als.” (Reference code: C. 158, pp.52-73)
Die vrystelling van slawe het met die loop van tyd al meer voorgekom. In 1806 lees ons dat Martha Bartholda Verbeek, die weduwee van Hermanus von Wielligh, aansoek gedoen het om die slawe meisie, Clarissa, te emansipeer.