h.6. Maria Adriana NEL, geb. 19/04/1898

h.6. Maria Adriana, geb. 19/04/1898

Maria Adriana was die dogter van Pieter Cornelis Nel en Johanna Maria Catharina de Beer.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1940 nie.