h.5, Gesina Catharina, geb. 23/03/1897
Gesina Catharina was die dogter van Pieter Cornelis Nel en Johanna Maria Catharina de Beer.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1940 nie.