h.7 Johannes Willem NEL, geb. 19/10/1899

h.7 Johannes Willem, geb. 19/10/1899

Johannes Willem was die seun van Pieter Cornelis Nel en Johanna Maria Catharina de Beer.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1940 nie.