g.9. Hester Josina, geb. 06//08/1886, ged. 12/09/1886, Calvinia, oorl. 21/09/1918 x 14/11/1904, Calvinia met Elias Albertus LOMBARD, geb. 11/10/1876, oorl. 27/04/1955, s.v. Pieter Johannes Lombard en Christina Elizabeth Nel.
Hester Josina was die dogter van David Josephus Nel en Jacoba Hendrika Maria Strauss.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1890:FAMILYSEARCH
Uit hulle ouma Maria Magdalena Strauss se sterfkennis van 1896:
FAMILYSEARCHUit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Jacoba Hendrika Maria LOMBARD,
geb. 1905
h.2. David Josefus LOMBARD,
geb. 1911
h.3. Suigeling LOMBARD, geb. 1918


