g.6. Elias Albertus, geb. 28/02/1881, ged. 09/10/1881, Calvinia.
Elias Albertus was die seun van David Josephus Nel en Jacoba Hendrika Maria Strauss.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1890 nie:FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle ouma Maria Magdalena Strauss se sterfkennis van 1896 nie:
FAMILYSEARCHSy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1918 nie:
FAMILYSEARCH


