g.11. Jacoba Hendrika Maria NEL, geb. 30/09/1889, ged. 27/10/1889

g.11.  Jacoba Hendrika Maria, geb. 30/09/1889, ged. 27/10/1889, Calvinia.

Jacoba Hendrika Maria was die dogter van David Josephus Nel en Jacoba Hendrika Maria Strauss.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1890 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle ouma Maria Magdalena Strauss se sterfkennis van 1896 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1918 nie:
FAMILYSEARCH