g.7. Johannes Abraham Jacobus NEL, geb. 10/06/1888, ged. 07/10/1888

g.7.  Johannes Abraham Jacobus, geb. 10/06/1888, ged. 07/10/1888, Calvinia.

Johannes Abraham Jacobus was die seun van Hermanus Adriaan Nel en Anna Jacoba Nel.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1921 nie:
FAMILYSEARCH