g.6. Gerhardus Jacobus NEL, geb. 21/03/1886, ged. 12/09/1886

g.6.  Gerhardus Jacobus, geb. 21/03/1886, ged. 12/09/1886, Calvinia.

Gerhardus Jacobus was die seun van Hermanus Adriaan Nel en Anna Jacoba Nel.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1921 nie:
FAMILYSEARCH