g.1. Albertus Johannes NEL, geb. 30/08/1872, ged. 22//09/1872

g.1.  Albertus Johannes, geb. 30/08/1872, ged. 22//09/1872, Calvinia.

Albertus Johannes was die seun van Petrus Abel Nel en Helena Antoinetta Henning.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1894 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1915 nie:
FAMILYSEARCH