g.4. Anna Jacoba Louisa NEL, geb. 25/10/1882, ged. 15/07/1883

g.4.  Anna Jacoba Louisa, geb. 25/10/1882, ged. 15/07/1883, Calvinia.

Anna Jacoba Louisa was die dogter van Hermanus Adriaan Nel en Anna Jacoba Nel.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie:FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1921 nie:
FAMILYSEARCH