g.2. Jacobus Johannes Gideon Louw NEL, geb. 10/11/1879, ged. 11/01/1880

g.2.  Jacobus Johannes Gideon Louw, geb. 10/11/1879, ged. 11/01/1880, Calvinia.

Jacobus Johannes Gideon Louw was die seun van Hermanus Adriaan Nel en Anna Jacoba Nel.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1921 nie:
FAMILYSEARCH