g.3. Hester Josina, geb. 12/08/1877, ged. 23//09/1877.
Hester Josina was die dogter van Petrus Abel Nel en Helena Antoinetta Henning.
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1894 nie:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1915 nie:
FAMILYSEARCH

