g.9. Willem Petrus, geb. 07/04/1894, ged. 15/07/1894, Calvinia.
Willem Petrus was die seun van Petrus Abel Nel en Helena Antoinetta Henning.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1894 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1915 nie:
FAMILYSEARCH

