g.1. Albertus Johannes, geb. 02/10/1878, ged.
10/11/1878, Calvinia.
Albertus Johannes was die seun van Hermanus Adriaan Nel en Anna Jacoba Nel.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1921 nie:
FAMILYSEARCH