g.15. Anna Christina NEL, geb. 09/12/1901, ged. 18/09/1902

g.15.  Anna Christina, geb. 09/12/1901, ged. 18/09/1902, Calvinia.

Anna Christina was die dogter van David Josephus Nel en Susanna Elizabeth Spangenberg.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1918 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1931 nie:
FAMILYSEARCH