f.13. Catharina Wilhelmina Arnoldina NEL, geb. 09/03/1857, ged. 17/05/1857

f.13.  Catharina Wilhelmina Arnoldina, geb. 09/03/1857, ged. 17/05/1857, Groenrivier.

Catharina Wilhelmina Arnoldina was die dogter van Albertus Johannes Nel en Hester Josina Louw.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1871 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in  hulle ma se sterfkennis van 1886 nie:
FAMILYSEARCH