h.9. Jacobus Vermaak NEL, geb. 30/12/1901, ged. 08/08/1902

h.9.  Jacobus Vermaak, geb. 30/12/1901, ged. 08/08/1902, Pearston.

Jacobus Vermaak was die seun van Wilhelmus Lodewikus Cornelis Nel en Johanna Andriesina Nel.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1913 nie:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1945 nie:FAMILYSEARCH