g.11. Christoffel Jacobus NEL, geb. 05/12/1875, ged. 30/01/1876

g.11.  Christoffel Jacobus, geb. 05/12/1875, ged. 30/01/1876.

Christoffel Jacobus was die seun van Philip Daniël Stephanus Nel en Anna Margaretha Fourie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1911 nie:
FAMILYSEARCH