h.6. Wilhelmus Lodewicus Fourie, geb. 14/08/1893, ged. 29/10/1893, Pearston.
Wilhelmus Lodewicus Fourie was die seun van Wilhelmus Lodewikus Cornelis Nel en Johanna Andriesina Nel.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1913 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1945 nie:
FAMILYSEARCH
