g.12. Hester Maria Cornelia NEL, geb. 24/11/1877, ged. 16/01/1878

g.12.  Hester Maria Cornelia, geb. 24/11/1877, ged. 16/01/1878, Mulderskraal.

Hester Maria Cornelia was die dogter van Philip Daniël Stephanus Nel en Anna Margaretha Fourie.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie:

FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1911 nie:
FAMILYSEARCH