g.3. Abraham Wynand, geb. 21/09/1865, ged. 05/11/1865, Lady Grey, oorl. 20/04/1950 x 26/11/1888, Barkly Oos met Frederika Petronella Magdalena CRONJE, geb. 28/12/1868, oorl. 11/12/1936, d.v. Johannes Izak Frederik Cronje en Magdalena Catharina Cornelia Venter..
Abraham Wynand was die seun van Louis Johannes Nel en Susanna Jacoba Cronje.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1912:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1924:
FAMILYSEARCH