g.2. Maria Cornelia Wilhelmina (Mattie), geb. 01/02/1864, ged. 06/03/1864, Lady Grey, oorl. 02/01/1944 x 10/04/1882 met Jan Frederik VENTER, geb. 30/11/1859, Barkly Oos, oorl. 31/12/1933, Barkly Oos, s.v. Gabriël Venter en Elsie Johanna Myburg.
Maria Cornelia Wilhelmina was die dogter van Louis Johannes Nel en Susanna Jacoba Cronje.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1912:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1924:
FAMILYSEARCH