g.4. Louis Johannes NEL, geb. 08/08/1867, ged. 08/12/1867

g.4.  Louis Johannes, geb. 08/08/1867, ged. 08/12/1867, Lady Grey, oorl. 10/01/1922 x 11/02/1895, Barkley-Oos met Jacomina Josina DORMEHL, geb. 1874, oorl. 24/08/1953, d.v. Johannes Coenraad Sybert Dormehl en Wilhelmina Johanna Maritz.

Louis Johannes was die seun van Louis Johannes Nel en Susanna Jacoba Cronje.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1912:

FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1924:

FAMILYSEARCH