h.5. Anna Jeanetta NEL, geb. 28/09/1889, ged. 24/11/1889

h.5.  Anna Jeanetta, geb. 28/09/1889, ged. 24/11/1889, Dordrecht.

Anna Jeanetta was die dogter van Willem Andries Nel en Isabella Johanna van Gass.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1937 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:
FAMILYSEARCH