g.4. Marthinus Johannes Izaak Hermanus, geb. 02/09/1863, ged. 28/10/1863, Albanie.
Marthinus Johannes Izaak Hermanus was die seun van Marthinus Johannes Isaak Hermanus Nel en Maria Margaretha Bezuidenhoudt.
Uit hulle ma se sterfkennis, 1902: