h.4. Isabella Wilhelmina, geb. 28/09/1889, ged. 24/11/1889, Dordrecht.
Isabella Wilhelmina was die dogter van Willem Andries Nel en Isabella Johanna van Gass.
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1937 nie:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:
FAMILYSEARCH