i.2. Dirk Cornelis NEL, geb. 1914

i.2.  Dirk Cornelis, geb. 1914 x 05/03/1952, Utrecht, Natal met Catharina Magdalena GROENEWALD (voorheen weduwee Pieterse), geb. 1904, Natal.

Dirk Cornelis was die seun van Jozua Francois Nel en Ester Maria Aletta Badenhorst.

Ouma Nel met kinders vlnr: Dick Nel, Lettie Nel, Izak Hermanus Nel
Foto: Herman Nel

Ek han onthou ek was omtent 8 jaar oud toe het ons gaan kuier by my oom Dick in Utrecht Natal waar hy gewoon het. (Herman Nel)