h.1. Jozua Francois NEL, geb. 1890

h.1.  Jozua Francois, geb. 1890 (jonkman van Piet Retief) x 23/11/1910, Piet Retief met Ester Maria Aletta BADENHORST, geb.12/11/1892, d.v. Dirk Cornelis Badenhorst en Aletta Maria Catharina Margaretha Joubert.

Jozua Francois was die seun van Izak Hermanus Nel en Ester Maria Aletta Joubert.

Name Jozua Franca Nel
Sex Male
Age 20 years
Birth Year (Estimated) 1890
Spouse's Name Esther Maria Aletta Badenhorst
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 18 years
Spouse's Birth Year (Estimated) 1892
Event Type Marriage
Event Date 23 November 1910
Event Place Piet Retief, Transvaal, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPHC-6MV3

Ouma Nel met kinders vlnr: Dick Nel, Lettie Nel, Izak Hermanus Nel
Foto: Herman Nel

Toe my pa (Izak Hermanus, geb. 1911) Nigel toe trek, het hy na my ma se ma, en sy ma omgesien waarna sy ma (ouma Nel) met n Van Staden wat in Utrecht Natal area gewoon het getrou, my pa het altyd van sy halfbroers gepraat, Hendrik, Edmund, en Frans Van Staden van New Castle ek het hulle geken en ontmoet wanneer ons gaan kuier het in Natal. My pa,en sy broers het baie jare vis gaan vang in St.Lucia , Cape Vidal en daai areas hulle het n boot gehad en was baie lief vir diepsee visvang. (Herman Nel)