h.9. Jan Johannes Jacobus Matthysen, geb. 1885, oorl. 15/05/1962, Wolmaransstad, Tvl. x 06/07/1909, Lichtenburg met Hendrina Jacoba STEYN, geb. 04/10/1890, d.v. Johannes Jacobus Steyn en Anna Maria Meyer.
Jan Johannes Jacobus Matthysen was die seun van Jacob van der Westhuizen en Hester Jacomina Elizabeth van Rooyen.
Ek het die volgende skakel gemaak op grond van die kinders se name en die doopgetuies
Johannes Jacobus Matthysen van der Westhuizen, ’n ander seun, het ses kinders gehad, waarvan een seun en een kleinseun in die kerkraad gedien het. Een van sy seuns, Jacob Jacobus en sy vrou, woon nog in die gemeente en is gedurende die feesjaar twee en tagtig jaar oud. Hy is vanaf sy geboorte in die
gemeente. (https://archive.org/stream/geskiedenisvandi00koek/geskiedenisvandi00koek_djvu.txt)