h.14. Benjamin Petrus, geb. 20/07/1897, ged. 12/09/1897, Lady Grey, oorl. 02/10/1958 x Johanna Jaemura GUYVENSTEIN, geb.1906.
Benjamen Petrus was die seun van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH