h.13. Louis Johannes NEL, geb. 08/09/1895, ged. 10/11/1895

h.13.  Louis Johannes, geb. 08/09/1895, ged. 10/11/1895, Lady Grey x Ella ELS.

Louis Johannes was die seun van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:

FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:

FAMILYSEARCH