g.7. Elizabeth Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/01/1871, ged. 11/06/1871

g.7.  Elizabeth Wilhelmina, geb. 06/01/1871, ged. 11/06/1871, oorl. 21/12/1883.

Elizabeth Wilhelmina was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Anna Christina Wilhelmina van Stade.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1877.

Haar naam kom  nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1885 nie.