g.3. Anna Christina Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/01/1862, ged. 23/01/1862

g.3.  Anna Christina Wilhelmina, geb. 16/01/1862, ged. 23/01/1862, Victoria-Wes.

Anna Christina Wilhelmina was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Anna Christina Wilhelmina van Stade.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1877 nie.

Haar naam kom  nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1885 nie.